Pous Johannes XV

Pous Johannes XV
Pontifikaat begin Middel Augustus 985
Pontifikaat eindig Einde Maart 996
Voorganger Johannes XIV
Opvolger Gregorius V
Gebore
Rome, Italië
Sterf Einde Maart 996
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Johannes

Johannes XV was die 137ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk. Hierdie pous word soms as Johannes XVI of as Johannes XV (XVI) aangedui, hoewel hy die vyftiende pous met die naam Johannes was. Dit was Pous Johannes XXI wat die twintigste Johannes was, maar homself die 21ste genoem het, wat die verwarring veroorsaak het. As gevolg daarvan het Pous Johannes XX nooit bestaan nie.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy